HOLYHOME.NL
VOOR SUID-AFRIKA
De Bijbel is niet een
boek
wat je zomaar even van kaft tot kaft leest. Het kan lastig zijn om je
weg door de Bijbel te vinden, als je niet weet wat zich wanneer heeft
afgespeeld. Deze site kan je helpen om de Bijbel beter te leren kennen.
Ontdek de bron van vrede, het Woord van God:
Zending
in ons land - wie had dat ooit gedacht
Holyhome.nl wil mense toerus om in ons tyd, met vreugde en vrede tot eer van
God te leef.
Hiervoor is dit nodig dat ons diepte onderrig uit die Woord gee .
Ons roeping is ook om mense uit die Woord van God te help in hulle nood en
seerkry sodat hulle kan genees en kan groei in hulle verhouding met die Here.
So wil ons as mense die liefde van Christus in hierdie wêreld laat skitter
|
Die Apostoliese Geloofsbelydenis
TWAALF
ARTIKELS VAN DIE ALGEMENE ONGETWYFELDE, CHRISTELIKE GELOOF
Ek glo in God die Vader, die
Almagtige, die Skepper van hemel en aarde;
en in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here;
wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore uit die maagd
Maria;
wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf
het en begrawe is
wat die angste van die hel tot in die dood ondergaan het;
wat op die derde dag opgestaan het uit die dood;
opgevaar het na die hemel
en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader,
waarvandaan Hy sal kom om die lewendes
en die dooies te oordeel.
Ek glo in die Heilige Gees;
Ek glo aan 'n heilige, algemene Christelike kerk,
die gemeenskap van die heiliges;
die vergewing van sondes;
die opstanding van die liggaam
en 'n ewige lewe.
Gebou op Jesus Christus
Baiemense beleef
ongekende angs, vrees, onsekerheid en onstabiliteit. Ditvoel vir ons
asof die vaste fondamente onder ons ingegee het. Ons vreesdie toekoms
en sy onsekerhede. Ons beangs onsself deur te luister nadoemprofete en
hulle ongeloof. Waar gaan jy en ek die krag vandaan kryom kwaliteit
lewens te leef? Wat gaan ons doen om weer stabiliteit envastigheid in
die lewe te
ervaar?
Soos die kerkgebou
hierbo, is jy ek ek ook gebou op 'n Fondament: Jesus Christus!
Ons lees in Heilige
Paulus se brief aan die Kolossense: "Aangesien julle dan Christus Jesus
as Here aangeneem het, moet julle in verbondenheid met Hom lewe, in Hom
gewortel en op Hom gebou, vas in die geloof soos julle geleer is, en
met DANKBAARHEID vervul" (Kol. 2:6-7). Dit is omdat jy en ek Jesus
Christus ken en liefhet, dat ons op Hom gebou is. Ons eerste
kennismaking is deur die Heilige Doop. Ons tweede kennismaking is deur
die Heilige Salwing (Chrismasie). Dit is deur hierdie twee Sakramente
dat ons in die Liggaam van Christus ingelyf word en warrdeur ons, soos
Paulus "Christus Jesus as Here anngeneem het".
Maar, ons is ook "in
Hom gewortel" en "vas in die geloof". Hierdie beeldspraak van Paulus
laat g'n twyfel by ons nie: ons is veilig en geborge in Hom, en ons
leef in "verbondenheid met Hom". Ons is soos 'n groot eikeboom met diep
wortels. Ons is soos 'n glorieryke Tempel met 'n stewige fondament. Dit
is ons Heilige Ortodokse Geloof wat ons anker in Christus Jesus, en
hierdie Geloof is die Blye Boodskap wat ons ontvang het van die
Apostels en hulle Opvolgers, ons Biskoppe. Dit is die Geloof "soos
julle geleer is".
Wat is die resultaat en
gevolg van hierdie diep-gewortelde verbondenheid met Christus Jesus?
DANKBAARHEID! Dink bietjie daaraan. Hoe sou jy die lewe beleef het as
jy oppervlakkig en lukraak geleef het sonder enige wortels, ankers of
'n stewige fondament? Hoe maklik sou die uitdagings van jou lewe daarin
geslaag het om jou totaal van koers te dwing? Waarvandaan sou jou
stabiliteit gekom het? Jy en ek het rede om met dankbaarheid vervuld te
wees!
Dit is waarom Paulus
verder skryf vir hierdie Christene, en vir hulle onderrig: "Die
Boodskap van Christus moet in sy volle rykdom in julle bly. Leer en
onderrig mekaar met alle wysheid. Met DANKBAARHEID in julle harte moet
julle Psalms, lofsange en ander geestelike liedere tot eer van God
sing" (Kol. 3:16).
Dit is omdat ons
geankerd is in Jesus dat ons harte oorloop van DANKBAARHEID. En, as ons
DANKBAARHEID beleef, dan borrel dit uit in blye lofsange soos 'n
natuurlike fontein! Dankbare mense is vreugdevolle mense.
Jesus Christus is die
Rede vir ons DANKBAARHEID. Hy laat ons met nuwe visie kyk na hierdie
wêreld en sy uitdagings. Dit is in die bedding van
DANKBAARHEID waar lof en aanbidding groei. Daar is geen ander groter
geleentheid vir DANKBAARHEID as die Heilige Eukaristie nie. Onthou dat
die woord "Eukaristie" Grieks is en dat dit "danksegging" beteken.
Wanneer ons saamkom vir die Heilige Liturgie, dan is dit ons
Dankseggingsbyeenkoms!
Ons is bevoorreg as
Ortodokse Christene om te kan vergader rondom die Woord en die
Sakrament van Jesus Christus ons Verrese Heiland! Hier is die plek waar
ons ons DANKBAARHEID en LOFUITING aan God bring as offer.
Die Geloof
Die
eerste wat ek u, wat hierdie woorde gaan lees, wil vra, "Is u n'
Christen?" Om Christen te wees beteken om soos Christus te wees. Doen u
die dinge in u lewe soos Christus dit in sy lewenstyd gedoen het? Hy
het rondgegaan en goeie dade gedoen en almal genees wat deur die duiwel
besete was.
Wat is u doel en dryfveer in die lewe? Dit is baie belangrik dat u
motiewe reg is of die dinge wat u nou doen, al kom dit hoe goed voor,
sal verkeerd wees. Is u doel om n' huis te besit, miskien n' moter en
n' bankrekening; of is u doel om n' eie besigheid te hê,
gesag, roem of mag in die wereld? My vriend, dit is n baie swak uitkyk.
As u die rykste, die mees bekende en die magtigste man in die wereld
sou wees, sou dit net ydelheid en ergenis vir u gees wees. Koning
Salamo, in die Bybel, het al hierdie dinge besit en dit nogtans
ydelhede genoem.
Die enigste werklike rykdom is om in die guns van God te wees. Om tot
die hoogste mate opgelei te wees, wat betref al die dinge van die
wereld, is niks, want alles in die wereld sal binnekort vergaan en daar
sal geen herinnering van enige iets wees nie.
As ons praat daarvan om vir die toekoms voorteberei, waar lê
die toekoms? Is dit nie met God nie? Hy hou die hart van die koning in
Sy hand en lei dit, soos waterstrome, waarheen hy wil. Hy skep die
goeie en die slegte en het sy weg in albei; aldus die Skrif.
Daar is geen toekoms in hierdie wereld of in die hiernamaals sonder God
nie. Op n keer het ek met n' man gepraat oor sy toekoms. Hy was van
plan om God te dien sodra hy sy huis klaar afbetaal het, maar op pad om
die laaste paaiement te betaal het een van sy kinders in die dam, agter
die huis, verdrink. Dit sou die man meer gebaat het as hy van die begin
af aan alles aan God oorgegee het.
n' Man het een aand ons kerkdiens bygewoon en, terwyl die gees van God
siele geroep het tot belydenis, is aan hom ook die geleentheid gebied
om verlossing te ontvang. Hy het dit geweier. Die volgende dag het ek
by die begrafnis-ondernemer sy lyk in n' kis aanskou. Die dood het gou ingetree
nadat hy God verwerp het. Hy was nie vir die toekoms voorberei nie.
Gedurende n' ander
diens het ek aan twee mans verlossing aangebied en ook hulle het
geweier. Kort daarna is albei oorlede. Dit sou baie tyd in beslag neem
om al die dinge te verhaal wat in my eie bediening plaasgevind het. Dit
bewys dat daar geen toekoms sonder God is nie.
Daar is geen vrede vir
die goddelose nie, sê die Bybel. Daar is n' vreeslike geluid
in die ore van die rykes wat nooit ophou nie. Om gedurig gepla te word
met die vrees dat ons ons geliefdes sal verloor; siekte,
kranksinningheid en struikelblokke langs die lewenspad sal
hê, is n' powere manier van lewe. Om te worstel teen
bankrotskap of verlies van ons besittings, waarvoor ons so hard gewerk
het, en om ons medemens op oneerbare wyse te behandel, dit is geen lewe
nie. n Skeinheilige lewe, waar ons onself daagliks deur intelektuele
redenering probeer oortuig van n' geloof en hoop wat nie werklik diep
in ons harte is nie, is dit lewe?
Die beste rede om ons
medemens te dien moet die wees van integritei pligsgetrouheid en n'
gevoel van verantwoordelikheid as die wagter van ons broer. Elkeen van
ons is op een of ander wyse afhanklik van ons medemens. God het dit so
bepaal; daarom is oms ons broer se wagter. Kain het Abel om die lewe
gebring en geweier om sy broer se wagter te wees, omdat hy selfsugtig
was. God sal ons daarvolgens beloon. Hy wat op oneerlike wyse ryk word,
sal dit in die helfte van sy dae moet agterlaat en sal aan die einde
soos n' dwaas wees; so sê die Skrif.
Moenie kyk na die mooi
huise, klere en moters van ander mense nie. Moet nie net dink aan
prestasie, roem en posisie in die lewe nie maar dink aan die
kranksinnige inrigtings, die TB sanatoria, hospitale, en die daaglikse
berigte in koerante en die gehuil van sirenes in ons stede. Al hierdie
dinge, gepaard met vrees en teleurstelling, sê vir my dat dit
nie alles in die lewe kan wees nie. Daar is n' hoër lewenspeil
waarin n' atmosfeer van blydskap, vrede en geregtigheid heers. Om God
te dien bring ons in die atmosfeer.
Dieselfde smeekstem wat
geroep het deur al die eeue, roep nog steeds na u en my. Die stem van
God wat ons roep kom deur die bediening en die kinders van God, en
pleit met die mens sedert die begin van die wereld.
Hierdie stem van
Christus het homself deur vorige geslagte verhef. Dit het gepleit in
Noag se tyd, voor die sondvloed. Dit het gepleit in die tyd van
Christus voor die rampe Jerusalem getref het. Uit die verlede kom die
sagte eggos van die woorde van daardie eensame Galileër wat
vir u en my n' lewe van smart gelei het. Dieselfde stem pleit vandag
nog in n' wereld van sosialisme. My vriend, ek vra u: "waarom luister
ons nie na die stem wat ons roep tot bekering; om weg te draai van ons
sosiale lewe en ons te voeg by die nederige."
Die laaste geslag, het
Christus gesê, sal hoogmoedig, voortvarend, en eiewillig
wees; en sal helself meer liefhê as God. Paulus het
gesê dat die einde van die wereld hierdie mense sal oorval.
Baie van u met wie ek praat het alreeds u gewetes met n warm yster
verskroei en voel nie meer nie omdat u uself aan die duiwel oorgegee
het en allerlei ongoddelike dade doen.
Aangesien alles
vernietig sal word en die wereld in vlamme sal opgaan het Petrus gevra:
Hoe moet ons nie in heilige wandel wees nie, ons wat haas na die dag
van God se koms?
Dielelfde Petrus, wat
die sleutels van die Koninkryk ontvang het, het op die dag van
Pinkster, toe die eerste kerk gestig is, die deur vir alle geslagte
oopgemaak. Drieduisend het onmiddelik binnegetree.
Hoeveel van die twee en
n' halwe of drie biljoen mense op ons aarde sal ag op die woorde van
die groot leier wanneer die stem van Christus deur sy lippe kom,
roepende na alle geslagte.
Die uitroep is om tot
bekering te kom, om gedoop te word in die naam van Jesus Christus, vir
die vergifnis van sondes sodat u die gawe van die Heilige Gees mag
ontvang. Dit is vir u en u kinders en nog soveel, wat die Here onse God
sal roep.
Die Bybel sê
dat die mense daagliks volhard in die leer van die Apostels. Onthou,
daar is geen ander weg nie.
Uit genade, deur
geloof, is u gered; nie deur werke nie, sodat niemand daarmee kan roem
nie; dit is die gawe van God. Hulle het die Woord, wat Petrus gepreek
het, gehoor en dit geglo. Die Woord, soos Petrus dit gepreek het, is
openbaar deur hulle geloof en gehoorsaamheid aan die Word van God.
Hulle het onmiddelik die doop van die Heilige Gees, God se Gees van
eewige lewe, die redding en krag van opstanding ontvang.
Die belofte van God aan
Abraham, deur Christus, is vervul met Pinkster toe Petrus
gesê het: dit is die belofte aan almal wat die Here onse God
sal roep.
Ons word vermaan om ons
roeping en verkiesing vas te maak. Hoe kan ons weet dat ons uitverkore
is volgens die voorkennis van God? I Petrus 1:2, vertel dat ons verkies
word volgens die voorkennis van God, deur die Heiligmaking van die
Gees, tot gehoorsaamheid en besprenkeling met die bloed van Jesus
Christus.
God het ons alles
geskenk wat tot lewe en Godsvrug dien en geroep tot heerlikheid en
deug. Hy het ons die grootste en dierbaarste belofte geskenk, sodat ons
deelgenote kan word van die goddelike natuur, nadat ons ontvlug het van
die verdorwenheid wat, deur begeerlikheid, in die wereld is.
Die vyfde vers vertel
ons om ons te beywer om by ons geloof te voeg; deug, en by deug,
kennis; en by kennis, matigheid; en by matigheid, geduld; en by geduld,
vroomheid; en by vroomheid, naasteliefde; en by naasteliefde, liefde.
As u al hierdie dinge het sal u nie ledig of onvrugbaar wees nie.
Hulle, by wie hierdie dinge nie aanwesig is nie is blind en kortsigtig
en het van die reiniging van hulle sondes vergeet.
Liefde is verdraagsaam
en vriendelik; is nie jaloers nie; praat nie groot nie; is nie
opgeblase nie; is nie onwelvoeglik nie; soek nie sy eie belang nie;
word nie gou kwaad nie; dink geen slegte gedagtes nie; is nie verheug
oor ongeregtigheid nie, moor verheug oor die die waarheid; glo alles,
hoop alles en verdra alles.
Christus sê,
n' Christen word herken aan die vrugte wat hy dra. Ons weet dat ons uit
die dood teruggekom het na die lewe omdat ons ons naaste lief het. God
is liefde. Hy wat in die liefde bly, bly in God.
Die vrug van die gees
is liefde, vreugde, vrede, lankmoedigheid, sagmoedigheid, goedheid,
geloof, selfbeheersing; teen sulke dinge is geen wet nie. As u lewe
hierdie dinge bewys is u een van die uitverkorenes.
Weet u nie dat die
onregverdiges die koninkryk van God nie sal erwe nie? Moenie mislei
word nie; geen hoereerders, afgodedienaars, egbrekers, sodomiete,
wellustelinge, diewe, gierhaards, kwaadsprekers of afpersers sal die
koninkryk van God erf nie. Moet mekaar nie bedrieg nie, sê
Paulus.
Verkondig die woord!
Hou aan, tydig en ontydig, weerlê, bestraf, vermaan in alle
lankmoedigheid en lering. Die tyd sal kom wanneer hulle die gesonde
lering nie sal verdra nie, maar, begeerlik om in hulle eie gehoor
gestreel te word, sal hulle menige leraars versamel en hulle ore
wegdraai van die waarheid, en hulle na fabels wend.
Enigeen wat anders leer
as dit, of nie leer volgens die leerstelling van Goddelikheid nie, is
trots, weet niks en beywer hom met vrae waaruit twis en euwel gedagtes
voortkom. Daar is niemand wat goed doen nie, nee, geen een. Soos skape
het hulle afgewyk, en elkeen gaan sy eie weg. God het ons
ongeregtigheid op Hom laat neerkom. Hy is gepeinig vir ons
ongeregtigheid; die straf van ons vrede was op Hom. Ons praat oor die
geloof wat eens aan die Heiliges verkondig is; glo aan die Here Jesus
Christus en wees gered. Mag God u seen, is my gebed.
GEBED
Heilige God, ek dank en
loof U vir die seëninge wat U so ryklik oor my uitgiet soos
welkome reën na 'n droogte. My gees smag na U, Here, ek is
volkome onvas en onstabiel sonder U. Dit is met DANKBAARHEID dat ek U
die lof en aanbidding bring. Ek verenig my gebede vandag met die
Heilige Eukaristiese Offer, en ek bring aan U die DANK. In Jesus is ek
gewortel. Op Hom is ek gebou. In Hom is my Geloof stewig en seker. Ek
is gevul, tot oorlopens, met DANKBAARHEID! Amen!
Na lezen van een
stukkie klik in browser op :
om op Holyhome.nl te blijven
Over die Nederlandse Geloofsbelydenis
|
|
|||||||||
|
|
|||||||||
|
|
|||||||||
|
|
|||||||||
|
|
|||||||||
|
|
Over die Heidelbergse Kategismus
Over die Dordtse Leerreëls
|
|
|||||||||
|
|
|||||||||
|
|
|||||||||
|
|
|||||||||
|
|
|||||||||
|
|
|||||||||
|
|
Bijbel Suid Afrika
GENESIS
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42] [43] [44] [45] [46] [47] [48] [49] [50]
EXODUS
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40]
LIVITIKUS
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27]
NUMERI
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36]
DEUTERNOMIUM
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34]
JOSHUA
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24]
RIGTERS
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21]
RUT
[1] [2] [3] [4]
1
SAMUEL [1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31]
2
SAMUEL [1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24]
1
KONINGS [1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22]
2
KONINGS [1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25]
1
KRONIEKE [1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29]
2
KRONIEKE [1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36]
ESRA [1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10]
NEHEMIA
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13]
ESTER
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10]
JOB
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42]
PSALMS
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42] [43] [44] [45] [46] [47] [48] [49] [50] [51] [52] [53] [54] [55] [56] [57] [58] [59] [60] [61] [62] [63] [64] [65] [66] [67] [68] [69] [70] [71] [72] [73] [74] [75] [76] [77] [78] [79] [80] [81] [82] [83] [84] [85] [86] [87] [88] [89] [90] [91] [92] [93] [94] [95] [96] [97] [98] [99] [100] [101] [102] [103] [104] [105] [106] [107] [108] [109] [110] [111] [112] [113] [114] [115] [116] [117] [118] [119] [120] [121] [122] [123] [124] [125] [126] [127] [128] [129] [130] [131] [132] [133] [134] [135] [136] [137] [138] [139] [140] [141] [142] [143] [144] [145] [146] [147] [148] [149] [150]
SPREUKE
VAN SALOMO [1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31]
PREDIKER
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12]
HOOGLIED
VAN SALOMO [1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8]
JESAJA
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42] [43] [44] [45] [46] [47] [48] [49] [50] [51] [52] [53] [54] [55] [56] [57] [58] [59] [60] [61] [62] [63] [64] [65] [66]
JEREMIA
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42] [43] [44] [45] [46] [47] [48] [49] [50] [51] [52]
KLAAGLIEDERE
VAN JEREMIA [1] [2] [3] [4] [5]
ESEGIËL
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42] [43] [44] [45] [46] [47] [48]
DANIËL
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12]
HOSEA
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14]
JOËL
[1] [2] [3]
AMOS
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9]
OBADJA
[1]
JONA
[1] [2] [3] [4]
MIGA
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7]
NAHUM
[1] [2] [3]
HABAKUK
[1] [2] [3]
SEFANJA
[1] [2] [3]
HAGGAI
[1] [2]
SAGARIA
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14]
MALEAGI
[1] [2] [3] [4]
DIE
EVANGELIE VOLGENS MATTHEUS [1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28]
DIE
EVANGELIE VOLGENS MARKUS [1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16]
DIE
EVANGELIE VOLGENS LUKAS [1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24]
DIE
EVANGELIE VOLGENS JOHANNES [1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21]
DIE
HANDELINGE VAN DIE APOSTELS [1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28]
AAN
DIE ROMEINE [1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16]
1
KORINTHËRS [1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16]
2
KORINTHËRS [1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13]
GALATE
[1] [2] [3] [4] [5] [6]
EFESIËRS
[1] [2] [3] [4] [5] [6]
FILIPENSE
[1] [2] [3] [4]
KOLOSENSE
[1] [2] [3] [4]
1
THESSALONICENSE [1] [2] [3] [4] [5]
2
THESSALONICENSE [1] [2] [3]
1
THIMOTHEUS [1] [2] [3] [4] [5] [6]
2
THIMOTHEUS [1] [2] [3] [4]
TITUS
[1] [2] [3]
FILEMON
[1]
HEBREËRS
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13]
JAKOBUS
[1] [2] [3] [4] [5]
1
PETRUS [1] [2] [3] [4] [5]
2
PETRUS [1] [2] [3]
1
JOHANNES [1] [2] [3] [4] [5]
2
JOHANNES [1]
3
JOHANNES [1]
JUDAS
[1]
OPENBARING
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22]
Gebou op Jesus Christus
Baie mense beleef ongekende angs, vrees, onsekerheid en onstabiliteit. Dit voel vir ons asof die vaste fondamente onder ons ingegee het. Ons vrees die toekoms en sy onsekerhede. Ons beangs onsself deur te luister na doemprofete en hulle ongeloof. Waar gaan jy en ek die krag vandaan kry om kwaliteit lewens te leef? Wat gaan ons doen om weer stabiliteit en vastigheid in die lewe te ervaar?
Soos die kerkgebou hierbo, is jy ek ek ook gebou op 'n Fondament: Jesus Christus!
Ons lees in Heilige Paulus se brief aan die Kolossense: "Aangesien julle dan Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle in verbondenheid met Hom lewe, in Hom gewortel en op Hom gebou, vas in die geloof soos julle geleer is, en met DANKBAARHEID vervul" (Kol. 2:6-7). Dit is omdat jy en ek Jesus Christus ken en liefhet, dat ons op Hom gebou is. Ons eerste kennismaking is deur die Heilige Doop. Ons tweede kennismaking is deur die Heilige Salwing (Chrismasie). Dit is deur hierdie twee Sakramente dat ons in die Liggaam van Christus ingelyf word en warrdeur ons, soos Paulus "Christus Jesus as Here anngeneem het".
Maar, ons is ook "in Hom gewortel" en "vas in die geloof". Hierdie beeldspraak van Paulus laat g'n twyfel by ons nie: ons is veilig en geborge in Hom, en ons leef in "verbondenheid met Hom". Ons is soos 'n groot eikeboom met diep wortels. Ons is soos 'n glorieryke Tempel met 'n stewige fondament. Dit is ons Heilige Ortodokse Geloof wat ons anker in Christus Jesus, en hierdie Geloof is die Blye Boodskap wat ons ontvang het van die Apostels en hulle Opvolgers, ons Biskoppe. Dit is die Geloof "soos julle geleer is".
Wat is die resultaat en gevolg van hierdie diep-gewortelde verbondenheid met Christus Jesus? DANKBAARHEID! Dink bietjie daaraan. Hoe sou jy die lewe beleef het as jy oppervlakkig en lukraak geleef het sonder enige wortels, ankers of 'n stewige fondament? Hoe maklik sou die uitdagings van jou lewe daarin geslaag het om jou totaal van koers te dwing? Waarvandaan sou jou stabiliteit gekom het? Jy en ek het rede om met dankbaarheid vervuld te wees!
Dit is waarom Paulus verder skryf vir hierdie Christene, en vir hulle onderrig: "Die Boodskap van Christus moet in sy volle rykdom in julle bly. Leer en onderrig mekaar met alle wysheid. Met DANKBAARHEID in julle harte moet julle Psalms, lofsange en ander geestelike liedere tot eer van God sing" (Kol. 3:16).
Dit is omdat ons geankerd is in Jesus dat ons harte oorloop van DANKBAARHEID. En, as ons DANKBAARHEID beleef, dan borrel dit uit in blye lofsange soos 'n natuurlike fontein! Dankbare mense is vreugdevolle mense.
Jesus Christus is die Rede vir ons DANKBAARHEID. Hy laat ons met nuwe visie kyk na hierdie wêreld en sy uitdagings. Dit is in die bedding van DANKBAARHEID waar lof en aanbidding groei. Daar is geen ander groter geleentheid vir DANKBAARHEID as die Heilige Eukaristie nie. Onthou dat die woord "Eukaristie" Grieks is en dat dit "danksegging" beteken. Wanneer ons saamkom vir die Heilige Liturgie, dan is dit ons Dankseggingsbyeenkoms!
Ons is bevoorreg as Ortodokse Christene om te kan vergader rondom die Woord en die Sakrament van Jesus Christus ons Verrese Heiland! Hier is die plek waar ons ons DANKBAARHEID en LOFUITING aan God bring as offer.
Die Geloof
Die eerste wat ek u, wat hierdie woorde gaan lees, wil vra, "Is u n' Christen?" Om Christen te wees beteken om soos Christus te wees. Doen u die dinge in u lewe soos Christus dit in sy lewenstyd gedoen het? Hy het rondgegaan en goeie dade gedoen en almal genees wat deur die duiwel besete was.
Wat is u doel en dryfveer in die lewe? Dit is baie belangrik dat u motiewe reg is of die dinge wat u nou doen, al kom dit hoe goed voor, sal verkeerd wees. Is u doel om n' huis te besit, miskien n' moter en n' bankrekening; of is u doel om n' eie besigheid te hê, gesag, roem of mag in die wereld? My vriend, dit is n baie swak uitkyk. As u die rykste, die mees bekende en die magtigste man in die wereld sou wees, sou dit net ydelheid en ergenis vir u gees wees. Koning Salamo, in die Bybel, het al hierdie dinge besit en dit nogtans ydelhede genoem.
Die enigste werklike rykdom is om in die guns van God te wees. Om tot die hoogste mate opgelei te wees, wat betref al die dinge van die wereld, is niks, want alles in die wereld sal binnekort vergaan en daar sal geen herinnering van enige iets wees nie.
As ons praat daarvan om vir die toekoms voorteberei, waar lê die toekoms? Is dit nie met God nie? Hy hou die hart van die koning in Sy hand en lei dit, soos waterstrome, waarheen hy wil. Hy skep die goeie en die slegte en het sy weg in albei; aldus die Skrif.
Daar is geen toekoms in hierdie wereld of in die hiernamaals sonder God nie. Op n keer het ek met n' man gepraat oor sy toekoms. Hy was van plan om God te dien sodra hy sy huis klaar afbetaal het, maar op pad om die laaste paaiement te betaal het een van sy kinders in die dam, agter die huis, verdrink. Dit sou die man meer gebaat het as hy van die begin af aan alles aan God oorgegee het.
n' Man het een aand ons kerkdiens bygewoon en, terwyl die gees van God siele geroep het tot belydenis, is aan hom ook die geleentheid gebied om verlossing te ontvang. Hy het dit geweier. Die volgende dag het ek by die begrafnis-ondernemer sy lyk in n' kis aanskou. Die dood het gou ingetree nadat hy God verwerp het. Hy was nie vir die toekoms voorberei nie.
Gedurende n' ander diens het ek aan twee mans verlossing aangebied en ook hulle het geweier. Kort daarna is albei oorlede. Dit sou baie tyd in beslag neem om al die dinge te verhaal wat in my eie bediening plaasgevind het. Dit bewys dat daar geen toekoms sonder God is nie.
Daar is geen vrede vir die goddelose nie, sê die Bybel. Daar is n' vreeslike geluid in die ore van die rykes wat nooit ophou nie. Om gedurig gepla te word met die vrees dat ons ons geliefdes sal verloor; siekte, kranksinningheid en struikelblokke langs die lewenspad sal hê, is n' powere manier van lewe. Om te worstel teen bankrotskap of verlies van ons besittings, waarvoor ons so hard gewerk het, en om ons medemens op oneerbare wyse te behandel, dit is geen lewe nie. n Skeinheilige lewe, waar ons onself daagliks deur intelektuele redenering probeer oortuig van n' geloof en hoop wat nie werklik diep in ons harte is nie, is dit lewe?
Die beste rede om ons medemens te dien moet die wees van integritei pligsgetrouheid en n' gevoel van verantwoordelikheid as die wagter van ons broer. Elkeen van ons is op een of ander wyse afhanklik van ons medemens. God het dit so bepaal; daarom is oms ons broer se wagter. Kain het Abel om die lewe gebring en geweier om sy broer se wagter te wees, omdat hy selfsugtig was. God sal ons daarvolgens beloon. Hy wat op oneerlike wyse ryk word, sal dit in die helfte van sy dae moet agterlaat en sal aan die einde soos n' dwaas wees; so sê die Skrif.
Moenie kyk na die mooi huise, klere en moters van ander mense nie. Moet nie net dink aan prestasie, roem en posisie in die lewe nie maar dink aan die kranksinnige inrigtings, die TB sanatoria, hospitale, en die daaglikse berigte in koerante en die gehuil van sirenes in ons stede. Al hierdie dinge, gepaard met vrees en teleurstelling, sê vir my dat dit nie alles in die lewe kan wees nie. Daar is n' hoër lewenspeil waarin n' atmosfeer van blydskap, vrede en geregtigheid heers. Om God te dien bring ons in die atmosfeer.
Dieselfde smeekstem wat geroep het deur al die eeue, roep nog steeds na u en my. Die stem van God wat ons roep kom deur die bediening en die kinders van God, en pleit met die mens sedert die begin van die wereld.
Hierdie stem van Christus het homself deur vorige geslagte verhef. Dit het gepleit in Noag se tyd, voor die sondvloed. Dit het gepleit in die tyd van Christus voor die rampe Jerusalem getref het. Uit die verlede kom die sagte eggos van die woorde van daardie eensame Galileër wat vir u en my n' lewe van smart gelei het. Dieselfde stem pleit vandag nog in n' wereld van sosialisme. My vriend, ek vra u: "waarom luister ons nie na die stem wat ons roep tot bekering; om weg te draai van ons sosiale lewe en ons te voeg by die nederige."
Die laaste geslag, het Christus gesê, sal hoogmoedig, voortvarend, en eiewillig wees; en sal helself meer liefhê as God. Paulus het gesê dat die einde van die wereld hierdie mense sal oorval. Baie van u met wie ek praat het alreeds u gewetes met n warm yster verskroei en voel nie meer nie omdat u uself aan die duiwel oorgegee het en allerlei ongoddelike dade doen.
Aangesien alles vernietig sal word en die wereld in vlamme sal opgaan het Petrus gevra: Hoe moet ons nie in heilige wandel wees nie, ons wat haas na die dag van God se koms?
Dielelfde Petrus, wat die sleutels van die Koninkryk ontvang het, het op die dag van Pinkster, toe die eerste kerk gestig is, die deur vir alle geslagte oopgemaak. Drieduisend het onmiddelik binnegetree.
Hoeveel van die twee en n' halwe of drie biljoen mense op ons aarde sal ag op die woorde van die groot leier wanneer die stem van Christus deur sy lippe kom, roepende na alle geslagte.
Die uitroep is om tot bekering te kom, om gedoop te word in die naam van Jesus Christus, vir die vergifnis van sondes sodat u die gawe van die Heilige Gees mag ontvang. Dit is vir u en u kinders en nog soveel, wat die Here onse God sal roep.
Die Bybel sê dat die mense daagliks volhard in die leer van die Apostels. Onthou, daar is geen ander weg nie.
Uit genade, deur geloof, is u gered; nie deur werke nie, sodat niemand daarmee kan roem nie; dit is die gawe van God. Hulle het die Woord, wat Petrus gepreek het, gehoor en dit geglo. Die Woord, soos Petrus dit gepreek het, is openbaar deur hulle geloof en gehoorsaamheid aan die Word van God. Hulle het onmiddelik die doop van die Heilige Gees, God se Gees van eewige lewe, die redding en krag van opstanding ontvang.
Die belofte van God aan Abraham, deur Christus, is vervul met Pinkster toe Petrus gesê het: dit is die belofte aan almal wat die Here onse God sal roep.
Ons word vermaan om ons roeping en verkiesing vas te maak. Hoe kan ons weet dat ons uitverkore is volgens die voorkennis van God? I Petrus 1:2, vertel dat ons verkies word volgens die voorkennis van God, deur die Heiligmaking van die Gees, tot gehoorsaamheid en besprenkeling met die bloed van Jesus Christus.
God het ons alles geskenk wat tot lewe en Godsvrug dien en geroep tot heerlikheid en deug. Hy het ons die grootste en dierbaarste belofte geskenk, sodat ons deelgenote kan word van die goddelike natuur, nadat ons ontvlug het van die verdorwenheid wat, deur begeerlikheid, in die wereld is.
Die vyfde vers vertel ons om ons te beywer om by ons geloof te voeg; deug, en by deug, kennis; en by kennis, matigheid; en by matigheid, geduld; en by geduld, vroomheid; en by vroomheid, naasteliefde; en by naasteliefde, liefde. As u al hierdie dinge het sal u nie ledig of onvrugbaar wees nie. Hulle, by wie hierdie dinge nie aanwesig is nie is blind en kortsigtig en het van die reiniging van hulle sondes vergeet.
Liefde is verdraagsaam en vriendelik; is nie jaloers nie; praat nie groot nie; is nie opgeblase nie; is nie onwelvoeglik nie; soek nie sy eie belang nie; word nie gou kwaad nie; dink geen slegte gedagtes nie; is nie verheug oor ongeregtigheid nie, moor verheug oor die die waarheid; glo alles, hoop alles en verdra alles.
Christus sê, n' Christen word herken aan die vrugte wat hy dra. Ons weet dat ons uit die dood teruggekom het na die lewe omdat ons ons naaste lief het. God is liefde. Hy wat in die liefde bly, bly in God.
Die vrug van die gees is liefde, vreugde, vrede, lankmoedigheid, sagmoedigheid, goedheid, geloof, selfbeheersing; teen sulke dinge is geen wet nie. As u lewe hierdie dinge bewys is u een van die uitverkorenes.
Weet u nie dat die onregverdiges die koninkryk van God nie sal erwe nie? Moenie mislei word nie; geen hoereerders, afgodedienaars, egbrekers, sodomiete, wellustelinge, diewe, gierhaards, kwaadsprekers of afpersers sal die koninkryk van God erf nie. Moet mekaar nie bedrieg nie, sê Paulus.
Verkondig die woord! Hou aan, tydig en ontydig, weerlê, bestraf, vermaan in alle lankmoedigheid en lering. Die tyd sal kom wanneer hulle die gesonde lering nie sal verdra nie, maar, begeerlik om in hulle eie gehoor gestreel te word, sal hulle menige leraars versamel en hulle ore wegdraai van die waarheid, en hulle na fabels wend.
Enigeen wat anders leer as dit, of nie leer volgens die leerstelling van Goddelikheid nie, is trots, weet niks en beywer hom met vrae waaruit twis en euwel gedagtes voortkom. Daar is niemand wat goed doen nie, nee, geen een. Soos skape het hulle afgewyk, en elkeen gaan sy eie weg. God het ons ongeregtigheid op Hom laat neerkom. Hy is gepeinig vir ons ongeregtigheid; die straf van ons vrede was op Hom. Ons praat oor die geloof wat eens aan die Heiliges verkondig is; glo aan die Here Jesus Christus en wees gered. Mag God u seen, is my gebed.
GEBED











